Pappa Lap: 'n Verhaal van 'n pa en sy dogter (Full Afrikaans Movie - 1971)
Chris van der Leer Chris van der Leer
2.47K subscribers
56,661 views
0

 Published On Jul 1, 2016

Die prent ondersoek die verhouding tussen ’n arm wewenaar en sy 17-jarige dogter. Sy droom van ’n matriekafskeid, die aantreklike seun in haar klas en ’n lang, wit rok. Hy verkoop in die geheim sy geliefde duiwe om vir haar ’n rooi rok te laat maak, maar intussen laat ’n onderwyseres ook vir Chrissie ’n rok maak: ’n wit, elegante rok. Watter een gaan Chrissie kies?

Director: Jans Rautenbach
Writer: Jans Rautenbach
Stars: Gordon Vorster, Katinka Heyns, Hermien Dommisse
Country: South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: 28 June 1971 (South Africa)
Production Co: Sewentig

NOTE: I don't claim ownership on this old South African movie and I believe they are out of copyright. I have credited the original production company and I have uploaded this video with the creative commons license attribution.

show more

Share/Embed